Teken in

As jy 'n beskermheer van Poly Haven is, wanneer jy hier aanmeld, sal jy direk op hierdie webwerf toegang tot jou belonings he.

Afhangende van jou ondersteuningsvlak, kan jou belonings die volgende insluit:

  • Vroeë toegang tot bates, voordat dit in die openbaar vrygestel word.
  • Toegang tot ons wolkdiens, om al ons bates met jou hardeskyf te sinkroniseer.
  • Borg 'n bate permanent elke maand, met jou naam en skakel langs die aflaai-knoppies.
Teken in
This website uses cookies to enhance the user experience. Learn more.